Laerskool Duiwelskloof | Primary School

Skoolkonsert

H/V Mentz- en Bothastraat, Duiwelskloof 0835

Stuur E-pos

015 309 9218

Akademie

Akademie is en bly Laerskool Duiwelskloof se hoof fokus.  Ons motiveer leerders om hard te werk akademies en op verskeie maniere word leerders beloon vir akademiese prestasies.  Dit sluit in toekennings, Top  10 presteerders wat aangewys word en ‘n Top 10 Toer wat aangebied word.  Die Tritech projek vorm ‘n belangrike deel in die akademiese ontwikkeling in veral wetenskap.

By Laerskool Duiwelskloof word rekenaars as vak aangebied vanaf Graad 1 sodat elke individuele leerder ook met tegnologiese voortuitgang kan by bly.