Laerskool Duiwelskloof | Primary School

Tamatiefees

H/V Mentz- en Bothastraat, Duiwelskloof 0835

Stuur E-pos

015 309 9218

Kultuur

Laerskool Duiwelskloof glo daarin om kultuur ‘n groot deel van die leerders se skoolervaring te maak.  Dit bring balans mee en so word ander  talente ontwikkel in die individu.  Kultuur sluit onder andere in Skaak, redenaars, Koorsang, Revue, Eistedfodd en Voortrekkers.  Die leerders is gaande oor die verskeie aktiwiteite en neem ywerig deel.