Laerskool Duiwelskloof | Primary School

Tamatiefees

H/V Mentz- en Bothastraat, Duiwelskloof 0835

Stuur E-pos

015 309 9218

Klofies Sport

Ons spog daarmee dat die kinders by ons skool die geleentheid kry om deel te neem en hul volle potensiaal te bereik.

Met ‘n skool vol ryk geskiedenis bied Klofie sook ‘n skatkis vol sportgeleenthede aan soos Atletiek, Rugby, Krieket, Netbal, Hokkie, Sokker, Rolbal, Landloop, Mini-netbal, Bulletjie rugby en Mini-hokkie.  Ons erken ook all buitemuurse sportsoorte.  Die klofie leerders bewys ook elke jaar oor en oor  dat hulle nooit sal terug staan vir enige kompetisie nie.  As klein skool is ons trots om te kan sê dat ons jaarliks provinsiale spellers in verskeie sportsoort oplewer.  Ons bied jaarliks sport byeenkomste aan soos die FNB Atleriek, Tamatiefees, In die KLoof Fees en ‘n sokker byeenkoms.  Ons gee ook die leerders die geleentheid om jaarliks sport toere by te woon.